[13] Bybelskenking voor Getuienisnaweek

Danksy ‘n skenking kon daar 175 Bybels by Pellsrus Skool uitgedeel word aan die graad 7 leerlinge, en 70 by Makukhanje.  Ds Ben Fourie van die Bybelgenootskap het ook persoonlik gekom om die uitdeling by te woon.  Die skenking is aan die Bybelgenootskap gemaak.  Die uitdeling het op 12 September plaasgevind.

Bybeluitdeling by Pellsrus Skool:

Bybeluitdeling by Makukhanje:

Ds Ben Fourie gesels met Ds Koos Oosthuysen en sy vrou. Ds. Oosthuysen was betrokke by die Xhosa Bybelvertaling en kon lekker met die kinders in Xhosa gesels.

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a comment