Monthly Archives: November 2013

[41] Aankondigings by die eredienste – 10 November 2013

Image | Posted on by | Leave a comment

[40] Missie Japan Geboorteflits

Op Sondag 10 November om 13h51 is ons seun Stephan De Wet (Van der Watt) (noemnaam: Stephan) in Tokushima gebore. ‘n Stewige 4 kg, en 52cm altesaam … drink goed en lyk gesond. Carina is uitgeput, maar verlig-tevrede. / On Sunday November … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[39] Vergroot die teks

Onthou – om teks te vergroot, klik op die teks.  Indien die teks in die vorm van ‘n foto geplaas is, sal die teks vergroot tot die bronteks se grootte.  Om ‘n voorbeeld te gee – in [38] kom daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[38] Missie Japan Herfsflits

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[37] Piet & Dekseltjie – Nuusbrief

saam doen en die enkele ekskursies in ons omgewing alles deel van een pakket wat dit onvergeetlik maak. Sommer baie dankie aan al die vriende wat saamgekuier het en selfs slaapplek verskaf het om dit ʼn sukses te kan maak.

Posted in Uncategorized | Leave a comment