Monthly Archives: October 2012

[19] Skakels in blou

Let asseblief daarop dat skakels in blou vertoon.  Deur daarop te klik of dubbel-klik, kan ‘n mens na die webwerf toe gaan, of soos by [18] na die pdf-leer van “Echo of His call“

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[18] Echo of His call ~ Oktober 2012

http://www.echoofhiscall.org/afrikaans.pdf Ongelukkig kan ek die teks nie “gryp” nie aangesien dit in ‘n formaat kom wat dit nie toelaat nie.  Dit is nie die geval met alle pdf-leers nie.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[17] Onthou om op prentjies te klik

Soms is daar ‘n paar prentjies saamgestel om ‘n dokument weer te gee, en word dit ‘n bietjie vergroot deur op die prentjie te klik.  Dan is die teks, wat deel is van die prentjie ‘n bietjie meer leesbaar.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[16] Werner Momberg ~ September 2012

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[15] Brief van Sam Selva Raj

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[14] Uitreik in liefde ~ Saterdag 15 September

Dit was ‘n wonderlike effektiewe uitreikgeleentheid ! Ons het van 09:00 by die Kompleks byeengekom en daarna die uitreik gedoen.  Daar is ook besoek gedoen aan Jeffreysrus as deel van die uitreik. Die middag om 15:00 was die gebedsuitreik, waarin … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

[13] Bybelskenking voor Getuienisnaweek

Danksy ‘n skenking kon daar 175 Bybels by Pellsrus Skool uitgedeel word aan die graad 7 leerlinge, en 70 by Makukhanje.  Ds Ben Fourie van die Bybelgenootskap het ook persoonlik gekom om die uitdeling by te woon.  Die skenking is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment